Karlien van Jaarsveld het dié foto van haar en Derick Hougaard se tweeling, Eliah en Daniël, gedeel. Karlien het by dié foto geskryf: "Kan ek jou hero wees, in al die stories wat jy lees..."

FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Karlien het vroeër die maand aangekondig dat sy weer swanger is.

Lees ook