Die aktrise Vicky Davis en haar man, musikant Schalk Joubert, se babadogtertjie is vandag (10 Desember) op 35 weke gebore.

Pa Schalk het op Facebook oor die vroeë koms van baba Lira Victoria Joubert geskryf:

"A sudden wonderful miraculous surprise!

Lira Victoria Joubert, born today 10/12/2014 at 35 weeks weighing 2,36kg.

Everything is going very well with mother and daughter.

The father can't be happier!"

1526459_10152459476085474_2022856292651513043_n

Baie geluk, julle!