Victor en sy vrou, Monja, is reeds die trotse ouers van Jaime (8) en Giselle (4) en het vanoggend hul “derde prinses” verwelkom.

Die radio-stasie Ballz-radio het dié foto getwiet:

FOTO: Twitter @BallzRadio Giselle en Jaime by hul nuwe sussie FOTO: Twitter @BallzRadio Victor het vroeër die week getwiet dat hy baie opgewonde is oor haar koms.

Victor en sy gesin

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook

FOTO: Instagram @victormatfield FOTO: Instagram @victormatfield