Die nuwe SABC 2-dramareeks Swartwater begin eersdaags wys en die sterre van dié reeks het omtrent pret op die stel gehad.

Jana Strydom, Louw Venter, Annie Malan en Viljé Maritz is maar net van die sterre wat in Swartwater speel. Die akteurs is die week in Arniston in die Wes-Kaap om publisiteitsmateriaal vir die reeks te skiet.

Kyk net die prettige foto's wat die akteurs op Twitter gedeel het!

(klik op die foto om te vergroot)

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Swartwater begin op 11 Februarie om 19:30 op SABC 2 wys. Dit gaan oor ’n ouerpaar wat nadat hul jong seun sterf, na ’n klein vissersgemeenskap trek.

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

Lees in jou Februarie-uitgawe van SARIE meer oor sakevrou, model en aktrise Annie Malan wat ook in dié dramareeks speel.

Nina Swart op ons Februarie 2014- voorblad

Jou Februarie-uitgawe - nóú op die rakke!