Die sanger en akteur Bouwer Bosch het sy kenmerkende krulle getem. Akteur Armand Aucamp was sy haarspirasie

Hy het dié foto's met die volgende onderskrif op sy Instagram-blad gedeel: "Daar kom ’n tyd in elke jongman se lewe wanneer hy sy haarkapper vra om sy hare soos Armand Aucamp s'n te sny."

FOTO: Instagram bouwerbosch FOTO: Instagram bouwerbosch

Bouwer was duidelik baie ingenome met die haarkapper se werk: "Meneer, jy het my dag gemaak," het hy verder geskryf.

FOTO: Instagram  armandaucamp FOTO: Instagram armandaucamp

Lees HIER vir nog trendy manshaarstyle.

Lees ook