"Ek kan dit weer benadruk, Tata (vader) is baie kritiek, dat enigiets kan gebeur, maar ek wil weer beklemtoon dat dit net God is wat weet wanneer die tyd is om te gaan," het sy aan SAFM gesê.

Familielede van Mandela is glo ontbied na die hospitaal in Pretoria waar hy behandel word, het die Suid-Afrikaanse joernalis Debora Patta vroeër Donderdag op Twitter gesê.

Foto's van die 95 wit ballonne wat deur 95 weeskinders van Mamelodi en Soshanguve het op Twitter verskyn. Sien hieronder.

Volg News24 vir die jongste nuus oor Madiba