Die rugbykoors loop hoog met die eerste halfeindstryd van die Rugbywêreldbeker wat môre gespeel word. Die Springbokke pak een van hul grootste teenstanders, die All Blacks, op Twickenham. Kenners sê dit sal die taaiste wedstryd van die hele toernooi wees. Die ondersteuning en gees loop hoog onder lesers sowel as ons plaaslike bekendes.

Karlien van Jaarsveld

My broer Ryno het biki vir my kom kuier... eendag skree ons vir hom, hy lyk klaar baie gemaklik in die Groen & Goud #watchthisspace GO BOKKE!!! Posted by Karlien van Jaarsveld on Wednesday, October 7, 2015

Elma Smit

Look at who we're watching the game with, in the @BMW_SA suite! #BMWRugby w @JDeVilliers12 @KatlegoMaboe

A photo posted by Elma Smit (@elmakapelma) on

Expresso se Ewan Strydom, Elana Afrika en Graeme Richards
Yes! #bokfriday on @expressoshow . Have a super fantastic day everyone xxxx Posted by Elana Afrika-Bredenkamp on Thursday, October 1, 2015

  Andriëtte Norman

  Arno Jordaan is in Engeland en ondersteun een van sy beste vriende, die Springbok-losskakel Morné Steyn

A photo posted by @arnojordaan on

Jakkie Louw se dogtertjie vang ook gees

#gobokke A photo posted by Jakkie Louw Propvol (@louwjakkie) on

Gerhard Steyn

GO BOKKE!!! Maak sushi van Japan. Het jy al 'n Bokkoors CD? Nou beskikbaar! Sien julle vanmiddag by Bokpark, Birchwood Hotel Boksburg! Posted by Gerhard Steyn on Saturday, September 19, 2015

  Bobby van Jaarsveld

Go Bokke!!! Ek is ñ trotse ondersteuner!! Ons staan by julle... #ProudlySouthAfrican #worldcup2015 Posted by Bobby Van Jaarsveld on Friday, September 18, 2015

Lees ook