’n Gelukkige gesin beteken gewoonlik dat die boeties en sussies goed oor die weg kom. En dit lyk asof dié celebs se kinders beste maats is ...    

Karlien van Jaarsveld

Dit lyk of die Hougaard-tweeling, Eliah en Daniël, groot vriende gaan wees! Karlien skryf by dié foto: "My twee baba Hougies ... Geluk met 8 maande wat julle my die gelukkigste mens op aarde maak." FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld  FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Janez Vermeiren

Die voormalige Top Billing-aanbieder Janez Vermeiren se tweede seun, Vincent, is verlede week gebore. Hier is Vincent saam met ouboet Matisse.

Jessica Simpson

Jessica saam met haar dogter Maxwell (2) en jongste, Ace (13 maande) FOTO: Instagram  @jessicasimpson  Jessica saam met haar dogter, Maxwell (2), en seun, Ace (13 maande)
FOTO: Instagram @jessicasimpson

Lees ook