Aktrise Bertha le Roux en haar gesin was met vakansie in Namibië en Botswana, en vandag is sy weer terug op haar pos by 7de Laan.

Bertha, haar man Karel Wahl en haar twee dogtertjies Kiana (5) en Brioné (3) het van Hentiesbaai tot in Sodwana uitgespan. Hier's 'n paar foto's wat Bertha op haar Facebookblad gedeel het:

1553385_697986196913215_1265190655_o Bertha en haar twee dogtertjies Kiana en Brioné

1537801_697986133579888_219920865_o Kiana en Brioné op die strand

1529835_697986330246535_851362700_o Bertha en haar man, Karel Wahl

1522908_697986430246525_1614515536_o Kiana, Brioné en Karel op die strand

1501270_697986283579873_78813766_o Kiana en Brioné op die strand 1052373_697987050246463_1560083124_o Kiana, Brioné en Karel hou piekniek

Kry Bertha se styl met een van dié modieuse kaftans uit die SARIE-winkel:

kaftan5 Gestreepte kaftan, MISHAH

kaftan3 Blompatroon-kaftan, Banana Moon

kaftan1 Pers kaftan, Sea Folly

kaftan4 Dierpatroon-kaftan, Mishah