"Ek sal seker Sondag bietjie spyt wees," het Bobby Vrydag vir SARIE.com gesê.

Bobby, swaer Derick en Arno het besluit om vanjaar se Argus ten bate van die organisasie, Cryo-save, aan te pak. Die organisasie, wat stamselle vries en stoor, gaan dié geld gebruik om tot die pediatriese onkologie-vleuel van die Grey's Hospitaal in Pietermaritzburg by te dra.

Kyk net dié foto's wat Bobby, Arno en Derick op Twitter en Facebook gedeel het.

Bobby en Arno spog met hul medaljes nadat hulle die wenstreep oorgesteek het FOTO: Twitter Bobby en Arno spog met hul medaljes nadat hulle die wenstreep oorgesteek het
FOTO: Twitter

Bobby en Arno maak gereed om weg te spring. Arno wou nog altyd só tipe uitdaging vir liefdadigheid doen FOTO: Twitter Bobby en Arno maak gereed om weg te spring. Arno wou nog altyd só tipe uitdaging vir liefdadigheid doen
FOTO: Twitter

FOTO: Twitter Die sanger en sy medalje. "Wind was baie erg, maar dit was awesome het die sanger op Twitter gesê
FOTO: Twitter

SARIE.com het met dié drie sterre gesels oor hul voorbereiding vir die Cape Argus padfietsren, wat 109 km lank is. Lees meer daaroor: