Broer Bobby van Jaarsveld is ook ingespan om sy suster Karlien en Derick Hougaard se tweeling op te pas.

Bobby is darem gewoon aan kinders met twee van sy eie. Kyk hoe gemaklik lyk hy met sy suster se tweeling, Daniël en Eliah.

FOTO: Instagram (@karlienhougaard) FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Dié oulike foto van die tweeling het Karlien vroeër die week gedeel op haar Instagram-blad:

FOTO: Instagram (@karlienhougaard) FOTO: Instagram (@karlienhougaard)

Kyk na nóg foto's van die tweeling HIER.