Carla en Sean Else se jongste seun, Daniel, is vandag al ses maande oud. Carla het die oulikste foto's van haarself en Sean op ses maande op Facebook gedeel.

Kyk net hoe vergelyk Sean, as ses maande oue baba, en Carla op dieselfde ouderdom met hul oulike babaseun!

"Alles vir my seuns" - Sean Else vertel

Die perfekte vermenging van Pa en Ma se gene FOTO: Facebook Die perfekte vermenging van Pa en Ma se gene
FOTO: Facebook

Corine du Toit se baba

Klein Daniel word by die dag ouliker en groter. Hy is nou al ’n regte klein mens. Sien jy hoeveel groter het hy geword vandat hy vyf maande oud was?

400670_467970873332634_624840531_n 1966861_467970949999293_920236851_n (1)

Gesinsfoto's van die Else-gesin op die strand

Dit lyk of Mamma Carla mal daaroor is om Daniel se wange te soen  FOTO: Facebook Dit lyk of mamma Carla mal daaroor is om Daniel se wange te soen
FOTO: Facebook

WAT DINK JY? LYK DANIEL MEER NA SY MA OF SY PA? Los kommentaar onder dié artikel of op ons Facebook- of Twitter-blad