Ons wonder waarmee die nuwe goue seun van swem nou besig is? Ná 3 goue medaljes in Moskou, en nóg 3 goues onlangs in Doebai, is daar min keer aan Chad le Clos. Hy het pas op sy Twitterblad aangekondig dat hy met 'n opwindende nuwe projek besig is, en dié foto daarby geplaas:

"Sneak preview from an exciting new project I am working on at the moment !!"

chad

Kan jy raai waarmee Chad besig is?

Wie is die sexyste SA swemmer?

Ryk Neethling

sr0703ryk11.tif Ryk Neethling (FOTO: Leana Clunies-Ross)

Roland Schoeman

roland Roland Schoeman (FOTO: Phyllis Green)

Chad le Clos

sr1306 pa en seuns (33) Chad le Clos (FOTO: Sean Lauréntz)