Die 40-jarige Christina en haar man, Paul Nel, is verlede jaar in Oktober getroud. Sy het vroeër vanjaar aan Heat gesê dat sy en Paul beplan het vir ’n baba, maar dit nie so vroeg in hul huwelik verwag nie.

Christina het dié foto's op haar Instagram-profiel gedeel.

FOTO: Instagram  @christinastormne  FOTO: Instagram @christinastormne

Christina is reeds die ma van Ruby, uit haar verhouding met voormalige rugby-speler James Small.

Geluk Christina, Paul en ousus Ruby!

Christina speel in die Afrikaanse film Die spook van Uniondale.

Lees ook