Ons het al voorheen berig dat Cindy Crawford en haar dogter, Kaia Gerber (13), op ’n haar na mekaar lyk.

Die 49-jarige model deel gereeld foto's van haar en haar "tweeling" op Instagram.

FOTO: Instagram  cindycrawford FOTO: Instagram cindycrawford

Die ma-en-dogter-duo bly aktief en neem graag selfies.

Beide Cindy en Kaia lyk goed in denim. "Jeans vs. Genes" lees dié foto se onderskrif.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram cindycrawford

Lees nou