Ons eie Mej. Heelal, Demi-Leigh Nel-Peters, woon tydens haar kroningsjaar in die Groot Appel. Sy woon nie net rooitapyt-geleenthede by nie, maar ook die New Yorkse Modeweek. 

Kyk net hoe stylvol lyk Demi-Leigh in New York:

FOTO Instagram/ @demileighnp
FOTO Instagram / @demileighnp
FOTO Instagram / @demileighnp
FOTO Instagram / @jeanned
FOTO Instagram / @demileighnp
FOTO Instagram / @demileighnp

FOTO Instagram / @demileighnp