Donnalee voor die kamera

Al die uitrustings wag vir die voorblad-fotosessieFanie en Donnalee gesels

Fanie Cronjé kyk na die finale produk

Donnalee Roberts vir die Januarie-uitgawe fotosessieFanie maak seker alles lyk reg en Donnalee lyk pragtig

Donnalee is popmooi voor die kameraFinale afrondings op Donnalee se grimering

Karen van Wyngaard (haarstilis) en DonnaleeKaren van Wyngaard maak seker Donnalee se hare lyk perfek

Donnalee word grimeer deur Michel Ingoglia

Donnalee voor die kameraDonnalee Roberts

Nóg in jou Januarie 2012-uitgawe van SARIE

  • 7de Laan se Donnalee op reis van Venesië tot die Maledive + foto's uit haar album
  • 2012: Geen eindtyd, maar 'n jaar van omgee 
  • Sanger Jan Blohm se vrou praat ná stromjaar: "Ek het hom lief, hy sal regkom"
  • Charlize: verklap ná 19 jaar haar skool-'crush'. SARIE vind hom in die noorde!
  • Victor Matfield: My rugbybeste daai 2 Soweto-'games'
  • Dana Snyman: Jong dokter steel sy hart
  • BEWEEGSA: Staan jou skaal stil?
  • Bly self uit die rooi