Sangeres Elizma Theron en haar man, Nico, se Eli-zé begin al meer na haar bekende ma lyk!

Elizma se klein Eli-zé vier volgende maand haar eerste verjaarsdag. En hoe groter sy word, hoe meer begin sy na haar ma lyk.

FOTO:  Facebook FOTO: Facebook

FOTO:  Facebook FOTO: Facebook

Elizma en Eli-zé verlede jaar FOTO: Facebook Elizma en Eli-zé verlede jaar
FOTO: Facebook

Lees nou