Dié country-koningin en haar Kalahari-prins, Nico, se eersteling Eli-zé is op pad. En Elizma het die naweek haar ooievaarstee in Kuruman gehad by haar ma se huis. Hier is foto's van die geleentheid.

Blaai deur die galery vir foto's van die Nood-Kaapse ooievaarstee: