Helen Zille het die naweek die politiek eers opsy geskuif om troue te hou! Sy het dié foto's van haar seun Paul se troue op haar Twitter-blad gedeel.

Paul en Gretl het die naweek getrou. Ma van die bruidegom Helen het ’n bruin knie-lengte rok gedra.

 FOTO: Twitter  @helenzille FOTO: Twitter @helenzille

 FOTO: Twitter  @helenzille FOTO: Twitter @helenzille

 FOTO: Twitter  @helenzille Paul se pa, Johann, het die paartjie getrou
FOTO: Twitter @helenzille

Foto's deur Jilda G Photography

Ma van die bruid-uitrustings uit die SARIE-winkel

 Drapey Dress Drapey Dress

 Classic Dress Classic Dress

 Liv Sequined Cocktail Dress Silver Liv Sequined Cocktail Dress Silver