Ons kan byna nie glo die geliefde sangeres Juanita du Plessis is al 17 jaar op ons speellyste nie! Sy is nog net so pragtig en inspirerend soos in 1998 toe "Skarumba" haar bekend gemaak het. En haar musiek is nog net so strelend soos die eerste keer wat ons dit gehoor het.

Blaai deur Juanita se galery van 17 CD albums deur die jare

Lees ook