Karlien van Jaarsveld se ooievaarstee was die naweek, en dit lyk of die tweeling se name nou bekend is. Aktrise Angelique Gerber het dié foto's op haar Instagram-blad gedeel. Die onderskrifte van die foto's noem die tweeling: #eliah en #daniel. Karlien het nog nie amptelik die name op haar Twitterblad bevestig nie.

karlien222

kalrlinejpg

karlinenjpg