Katerien, wat op 3 Julie gebore is, besoek vir die eerste keer haar ouers se geboorteland. Minki het van die foto's van hulle besoek op haar Instagram-blad gedeel:

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Katerien se vliegtuigkaartjie na Kaapstad. By dié foto het Minki geskryf: "Maiden voyage with #katerienprinses #capetown".

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Ernst saam met sy prinses op Heathrow-lughawe vóór die lang vlug.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Minki saam met haar pa in Suid-Afrika.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Katerien se "DIY"-stootwaentjie. Minki se onderskrif by die foto is: "This is how we roll in SA #boermaak'nplan".

Nuwe haarstyl vir Minki

Minki het onlangs haar hare korter gesny en só die trend gevolg vir korter hare.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Baie sterre sny nou hul hare korter soos Jennifer Aniston, Jennifer Lawrence, Beyoncé en Pamela Anderson. (Klik op hul name vir foto's.)

Wat dink jy van dié nuwe trend?