Sy liggaam sal in 'n kis met 'n deursigtige deksel lê. Dit gaan gepaard met die kavalkade deur die strate van Pretoria - sien die roete hier.

Sy liggaam word vanaf 1 Militêre Hospitaal tot by die Uniegebou in Pretoria vervoer waar dit elke dag van 8:00 tot 17:30 deur die publiek besigtig kan word. Vandag is dit egter eers vanaf 13:00 oop vir die publiek, ná talle BBP's vanoggend sal aandoen.

Lees ook:

Obama se huldeblyk - hoogtepunte Tot siens, Madiba - FOTO'S van gedenkdiens by ENB-stadion

Hier's foto's van vanoggend se kavalkade: