Die aktrise en TV-aanbieder Mandi Baard se pragtige gesin het vandeesmaand ’n lid ryker geword. Mandi en haar man, Schalk, se dogtertjie, Sumé, is byna 2 weke oud en hulle het reeds dié familiefoto's laat neem.

Hul eersteling, Jeandré, het gister sy tweede verjaardag gevier. Hy deel sy verjaardag met Pa Schalk.

Mandi het dié foto's op haar Facebook-blad gedeel.  

 
 
 
 
 

Al die foto's is geneem deur Marcell Meyer Photography. Kliek HIER vir nog foto's uit dié fotosessie.

Lees ook