Melinda Bam en haar verloofde, die voormalige Mnr. SA Adriaan Bergh, het hul verlowing met ’n pragtige fotosessie van Kikitography gevier.

Melinda, wat deesdae ook ’n aanbieder by die TV-program Pasella is, het vroeër vanjaar vir SARIE.com gesê hulle beplan om vanjaar op 8 November voor die kansel te staan. Die paartjie het verlede jaar November in Doebai verloof geraak.

Kyk net hul mooi verlowingsfoto's!

FOTO: Kikitography FOTO: Kikitography

FOTO: Kikitography FOTO: Kikitography

FOTO: Kikitography FOTO: Kikitography

Kyk na die res van hul verlowingsfoto's híér.