Springbok-losskakel Morné Steyn se seun Jóvan is nou 19 maande oud. En die foto's wat trotse pa Morné deel, wys hoe groot sy bulletjie geword het.  

Dit voel soos nou die dag dat peetouers Arno en Lizanie Jordaan Jóvan se geboorte op Twitter aangekondig het. Kort daarna het nuwe pa Morné dié foto van Jóvan gedeel:

11/07/2012

Deesdae bly die Steyn-gesin in Frankryk waar Morné vir die Franse rugbyklub Stade Français speel. En dit lyk of klein Jóvan mooi groot word in dié Europese land.

Blaai deur ons galery om foto's van Jóvan te sien.

Alle foto's: Instagram @mornesteyn

Nóg sportsterre se kinders op SARIE.com