Springbok-losskakel Morné Steyn se seun Jóvan baljaar behoorlik in Frankryk. En die foto’s wat trotse pa Morné deel, wys hoe groot sy bulletjie geword het - en hoe baie hy van rugby hou!

Deesdae bly die Steyn-gesin in Frankryk waar Morné vir die Franse rugbyklub Stade Français speel. En dit lyk of klein Jóvan mooi groot word in dié Europese land.

FOTO: Instagram  @mornesteyn" FOTO: Instagram @mornesteyn"

FOTO: Instagram  @mornesteyn" FOTO: Instagram @mornesteyn"

FOTO: Instagram  @mornesteyn" FOTO: Instagram @mornesteyn"