Natasha Sutherland en haar en Steve Hofmeyr se seuns, Sebastian en Benjamin, is tans op ’n Europese vakansie. En hul laaste bestemming voordat hul terugkeer huis toe is Parys.

Natasha het dié foto's op haar Facebook-blad gedeel.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Natasha en haar kinders het ook Switserland en Italië besoek.

Nóg vakansiefoto's

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Lees ook