Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise, het in Februarie aangekondig dat hulle hul eersteling, ’n dogtertjie, verwag. Hulle het dié spesiale tydperk met ’n swangerskap-fotosessie vasgevang. 

Denise se niggie Marinell Prinsloo was die fotograaf.

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Denise deel graag die hoogtepunte van haar swangerskap met haar Instagram-volgelinge.

Die paartjie het verlede maand hul eerste huweliksherdenking gevier.

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Lees ook