Die Pro is Suid-Afrika se heel eerste surf-fliek wat gebaseer is op die voorgeskrewe boek met dieselfde naam. 

Dit handel oor Tiaan en Yvette se reis om die dood van Dirkie, haar tweelingbroer en sy beste vriend, te verwerk. Hoe hulle probeer aangaan met hul lewens en hul liefde vir branderplankry herontdek.

Die akteurs in die fliek het Donderdagaand geskitter op die rooi tapyt by die première.

Hier is foto's van die spoggerige geleentheid

Lees ook