Die liefdesverhaal word in Suid-Afrika, België en Nederland geskiet en sal ook oorsee uitgereik word.

Kurt is klaarblyklik in sy noppies met die skiet van die nuwe fliek, soos hy op Twitter laat weet het. Hulle skiet die hele Oktober daaraan.

Kurt en Atte de Jong, &aposn Nederlandse regisseur Ilse de Vis, &aposn Belgiese aktrise en Kurt