Die liedjie gaan oor 'n vrou wat ses jaar gelede haar verlowing verbreek het. Haar verloofde het belowe dat hy dit nooit sou aanvaar nie, en sy's oortuig hy wil haar lewe hel maak.

Die regisseur Morgan Dingle wou hê die karakter wat Carver in die video vertolk, moet baie weerloos oorkom, dus het hy voorgestel dat sy dit naak verfilm, en sy't ingestem.

Die video is in 'n moderne oopplan-woonstel in Braamfontein, Johannesburg, geskiet. Hier's 'n paar agter-die-skerms-foto's.

Louise Carver op die stel van haar nuwe musiekvideoLouise Carver op die stel van haar nuwe musiekvideo

Louise Carver op die stel van haar nuwe musiekvideo