Springbokrugbyspeler Pat Lambie is Saterdag 18 Januarie met sy meisie, Kate Symons, getroud. Ballz Radio (hooffoto) en Craig Livingstone (wat die troue bygewoon het) het ’n foto van die geleentheid getwiet.

Kate het ’n graad in Menslike Beweegkunde en Pat het glo sy graad in Omgewingsbestuur pas voltooi.

BeZxW10CMAAdCyH

"Awesome wedding weekend - congrats @PatLambie #specialcouple #funtimes #magicalday"

FOTO: Instagram (@bee_capriati) FOTO: Instagram (@bee_capriati)