Nuwe foto's van prins Harry en die Amerikaanse aktrise Meghan Markle het die kuberruim bereik. Nou is die een vraag op almal se lippe: Wanneer gaan jy die groot vraag vra, prins Harry? Die paartjie is onlangs op ’n romantiese afspraak in Londen gewaar, berig The Mirror.

Kyk al die foto's hier.

In Januarie het prins Harry vir Meghan aan sy skoonsus, Kate Middleton, hertogin van Cambridge, voorgestel. Die ontmoeting het by die Kensington-paleis plaasgevind, berig Elle UK. Klein prinses Charlotte was glo ook daar.

Kom nou, Harry!

Lees nou

#SARIEfees is hier!

Kyk hoe lyk MacGyver nou!

John Legend en Ariana Grande sing ikoniese lied