TV-ster Roxy Burger en haar man, Neil Shraga, het ná hul mooi troue op Plettenberg besluit om aan die Franse Riviera te gaan wittebrood hou. Hier is van die foto's van hul romantiese wegbreek.

Dié paartjie het in 2013 verloof geraak en oor die Paasnaweek hierdie jaar getrou. Nou hou hulle wittebrood tydens die Europese somer op die strande van Nice en Antibes, ’n vakansie-dorp tussen Nice en Cannes.

En die foto's wat hulle op sosiale media van hul Mediterreense wittebrood gedeel het, maak ons sommer groen van jaloesie!

Roxy en haar man, Neil Shraga, neem 'n "ontbytselfie" in Frankryk FOTO: Instagram (@roxyburger) Roxy en haar man, Neil Shraga, neem 'n selfie in Frankryk
FOTO: Instagram (@roxyburger)

Die pasgetroudes se eerste dag op die strand - Roxy lyk of sy die Franse son geniet! FOTO: Instagram (@roxyburger) Die pasgetroudes se eerste dag op die strand - Roxy lyk of sy die Franse son geniet!
FOTO: Instagram (@roxyburger)

FOTO: Instagram (@roxyburger) FOTO: Instagram (@roxyburger)

Roxy geniet Franse kos tydens haar medittereense wittebrood FOTO: Instagram (@roxyburger) Roxy geniet Franse kos tydens haar Mediterreense wittebrood
FOTO: Instagram (@roxyburger)

Nóg wittebrood-foto's op SARIE.com