Die WP-rugbykaptein en Stormers-voorspeler, Deon Fourie, het die afgelope naweek met sy geliefde Jean-Marie getrou ...

Die paartjie het die afgelope naweek getrou en hul goeie vriende, die Springbok Schalk Burger en sy vrou Michele, het saam met hulle gevier. Michele het dié kosbare foto's van hul groot dag op haar Instagram-blad gedeel.

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Jean-Marie se verloofring FOTO: Instagram, Jean-Marie Jansen van Vuuren Jean-Marie se verloofring FOTO: Instagram, Jean-Marie Jansen van Vuuren

Dié paartjie is in Mei verlede jaar verloof. Deon het vanuit hul hotelkamer waar hulle wittebrood hou, getwiet hoe opgewonde hy is dat hulle nou meneer en mevrou is.

Deon Fourie Jean-Marie Jansen van Vuuren