Die 25-jarige Springbok-skrumskakel Francois Hougaard se blondekop meisie, die 21-jarige Chelsea le Roux, is ’n model. En dié twee koer omtrent oor sosiale media met mekaar. Gereeld sê Francois hoe hy haar mis as sy weg werk. Sy was in die meisieskool Rhenish in Stellenbosch, maar werk nie net in Suid-Afrika nie. Sy is ook by bekende agentskappe in New York, Miami, Milan en Hamburg geteken.

   

Francois en Chelsea op sosiale media

Foto's: Instagram