Londen, New York, Parys. Van ons gunsteling-bekendes het dié feesgety die warm somersdae vir ’n koue vakansie in die Noordelike Halfrond verruil. Hier is die Wincklers, Nadia Beukesén Binneland se Pippa (Nadia Valvekens) se vakansiefoto's.

Heinz en Aletté Winckler

Heinz, Aletté en hul kinders, Lian en Simeon, het 2014 met ’n vakansie in New York begin. Die gesin het op Nuwejaarsdag aangekom te midde van ’n sneeustorm!

Die Winckler-gesin in New York FOTO: Facebook Die Winckler-gesin in New York FOTO: Facebook

Die groot Kersboom by die Rockefeller-sentrum FOTO: Facebook Die groot Kersboom by die Rockefeller-sentrum FOTO: Facebook

Nadia Beukes, Bryan en Janine Habana

Nadia en ’n vriendin het vir Kersfees Frankryk gaan besoek, en hulle het daar saam met Bryan Habana en sy vrou, Janine, gekuier. Die groep vriende het Toulon, Nice, Toulouse en Parys besoek.

FOTO: Twitter Nadia (agter), Wilma Fourie (links) Janine Habana (middel) en Bryan Habana (regs) FOTO: Twitter

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Nadia Valvekens

Nadia het saam met haar suster, Natasha, Parys en Londen besoek.

Nadia en haar suster FOTO: Twitter Nadia en haar suster FOTO: Twitter

Nadia het by dié foto geksryf: "Paris is amazing!!!" FOTO: Twitter Nadia het by dié foto geksryf: "Paris is amazing!!!" FOTO: Twitter In Londen FOTO: Twitter In Londen FOTO: Twitter Nadia het met SARIE.com haar Nuwejaarsvoorneme gedeel:

Ek maak nie regtig Nuwejaarsvoorneme nie, maar ek glo daarin om jouself elke nuwe jaar uit te daag om geluk te vind in alles wat jy aanpak.