Die SA model Nicola Breytenbach woon al ’n rukkie in New York saam met haar man, Ben Steiner. Nicola is die trotse ma van twee pragtige dogtertjies, Evangeline en Enya, en dié twee is net so pragtig soos hul bekende ma. Hier is foto's van hul lewe in New York:

FOTO: Instagram  @nicbrey FOTO: Instagram @nicbrey

Nicola, Evangeline en Enya met vakansie FOTO: Instagram  @nicbrey Nicola, Evangeline en Enya met vakansie
FOTO: Instagram @nicbrey

Lees nou