Vakansietyd is familietyd - en Springbokster Schalk Burger, sy swanger vrou Michele en hul kleinding (ook Schalk) het behoorlik saam met hul vakansie dié feestyd gevier.

Michele het dié foto's van hul vakansie op haar Instagram-blad gedeel.

Die vakansie begin ...

Die somervakansie is sinoniem met draairoomys - en dis presies hoe dié paartjie hul vakansie afgeskop het.

Kerstyd op Onrus

Schalk Burger Michele Burger By Onrus se strandmeer

Van die kleinkinders speel saam met Ouma en Oupa (links en middel). Schalk (regs) hou ook 'n wakende oog. Van die kleinkinders speel saam met Ouma en Oupa (links en middel). Schalk (regs) hou ook 'n wakende oog.

Schalk Burger Michele Burger

Uitspan teen die Weskus

Schalk Burger Michele Burger

Schalk Burger Michele BurgerEn ontspanne terug by die huis ...

Schalk Burger Michele BurgerWAT IS JOU GUNSTELING-HERINNERING VAN JOU VAKANSIE? VERTEL ONS! Deel dit met ons op Facebook- of Twitter-blad, of stuur ’n e-pos aan lucelle.hough@sarie.com.