Sean en Carla Else se jongste, Daniel, word op 20 September 1 jaar oud. Foto's van die mannetjie word gereeld op Sean en Carla se Facebook-bladsye gedeel SARIE het onlangs met die gesin by hulle huis in Houtbaai gesels - lees die volledige onderhoud hier. "My gesin vervolmaak my. Alles wat ek doen, is vir my seuntjies, en vir Carla,” se^ Sean. “Ek was nog nooit so gelukkig en vreedsaam nie. Dis grootliks te danke aan Carla. Sy het my twee seuns aanvaar as haar eie, en hulle vir haar as nog ’n mamma." Toe hy en sy vrou, Carla, ’n paar maande gelede hul eersteling, Daniel Ryan, verwelkom, het die media berig dat Sean pa geword het. Min mense weet egterhy speel reeds ’n paar jaar lank die´ rol vir Caylem (9), die seun wat hy besig is om aan te neem, en Vaughn (7), sy seuntjie uit ’n vorige verhouding. Sean Else: "Alles vir my seuns" 1454909_545587948904259_3612775539679923614_n 10600526_547585342037853_6194601729893399511_n 10556396_10152530871751014_7953753669767671609_n 10487415_536355253160862_3916419914772051437_n 10441310_527800144016373_8194515982900770730_n 10402505_507269129402808_6989609081505919937_nVaderskap beteken verantwoordelikheid. Jy is soos ’n fakkeldraer wat o´f kan uitbrand o´f ’n lig in die donker kan wees. Dit het my gedwing om eers huis skoon te maak, om myself af te vra of ek gereed is om ’n voorbeeld te wees, die regte besluite vir my kinders te neem. Dis asof elke stukkie van die legkaart van jou lewe skielik pas wanneer jy pa word.” - Sean Else