E! Online berig dat die sosiale vlinder Nicky Hilton (34) dié naweek ’n onvergeetlike hennepartytjie in Miami gehad het. Hoe dan anders, aangesien kleinsus Paris Hilton (31) betrokke was! 

FOTO: Instagram  parishilton FOTO: Instagram parishilton

Nicky, Paris en haar strooimeisies het Vrydag begin kuier. Hulle het van die hoogtepunte op sosiale media gedeel.

 FOTO: Instagram  nickyhilton Nicky, Paris en die ander strooimeisies FOTO: Instagram nickyhilton

water

FOTO: Instagram parishilton FOTO: Instagram parishilton

Nicky en James Rothschild sal op 10 Julie 2015 ewig trou aan mekaar beloof. Dié swierige geleentheid sal by die Kensington-paleis plaasvind.

paris hilton 

Bron: E! Online

Lees ook