Die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen en sy vrou, Ezel, is die trotse ouers van klein Anru (10 maande) en dié kleinding is te kostelik vir woorde ...

Duane deel graag foto's van sy gesin, wat hy die "liefdes van my lewe" noem, op sy Instagram-blad. Kyk net hoe dierbaar is die Stormers- en Springbok-speler se kleinding op dié foto's!

FOTO: Instagram (@customs08) FOTO: Instagram (@customs08)

FOTO: Instagram (@zellie08) FOTO: Instagram (@zellie08)

Nóg Springbokke se babas op SARIE.com