Die sangers van Afrikaans is Groot het op die laaste aand van hul Kaapse vertoning hul gesigte ná die tyd geverf. Arno Jordaan het vir Theuns, Steve en Bobby afgeneem waar hulle swart lipstiffie en ooggrimering gedra het. Ons het hulle amper nie herken nie!

bobby Arno Jordaan en Bobby van Jaarsveld

steve Steve Hofmeyr en Arno Jordaan theuns Arno Jordaan en Theuns Jordaan