Die bruilof het op Leopard's Leap in die Boland plaasgevind en Toks het die nuus verklap toe hy sy verhoudingstatus op Facebook verander.

Toks het ook 'n paar troufoto's, wat deur Linda van Dyk Photography geneem is, op Facebook gedeel.

Kyk net die kiekies:

FOTO Linda van Dyk
FOTO Linda van Dyk
FOTO Linda van Dyk
FOTO Linda van Dyk
FOTO Linda van Dyk