Sy was mal oor hokkie en ook baie betrokke by die meisie-verkenners. Sy het ook gereeld deelgeneem aan skoolkonserte, fluit gespeel en ook toneel. En nou is die hele wêreld se oë is op haar terwyl sy en Prins William die troue van die jaar beplan.

Kyk hier na foto’s van Kate Middleton se kinderdae.

Vir meer foto's klik op www.hellomagazine.com