Aktrise en TV-aanbieder Franci Swanepoel is sedert April vanjaar op die waterkar. Boonop vorder haar loopbaan flink, met stewige rolle in onder meer die rolprent Abraham. Die ‘wasem’ voor haar oe¨ is weg, se^ sy in haar eerlikste onderhoud nog

Ek stroop myself, ek kan mos nie jok nie,” se^ sy met haar mooi heserige stem. Voor my sit een van Suid-Afrika se bekendste aktrises, wat die land met haar rol as Toeks in die M-Net- sepie Binnelanders (2005 – 2011) verower het...

Haar blougrys oe¨ kyk diep in myne. Sy is ’n fyn waarnemer, net soos haar bekende radio-omroeper-pa, Nic, wat in 1989 oorlede is. Sensitief vir die mensdom se seer.

Dalk te´ sensitief... Sy gaan haal haar storie ver. [VOLLEDIGE ONDERHOUD IN JOU DESEMBER-UITGAWE]

LAAI DIT NOU AF

DES-570x747