Die voormalige WWE-stoeier, Stacy Kiebler (31), is die nuwe liefde in akteur George Clooney se lewe. Hulle was in die Kanadese stad vir die premiére van George se nuutste fliek, The Ides of March.

Hoewel die twee nie hande vasgehou het nie en sy ook nie langs hom op die rooi tapyt vir foto's geposeer het nie, was hulle baie duidelik 'n paartjie, berig HELLO!

In die nuutste HELLO! (uitgawe 1192) verskyn eksklusiewe, nuutste foto's van dié paartjie.

Hello!

* Klik vir die oorspronklike artikel op www.hellomagazine.com

* Die voorprent van sy fliek, The Ides of March