Jou idee van geluk?

Lag.

Jou grootste vrees?

Om iemand seer te maak.

Jou gunsteling-reis?

Op 'n motorfiets in die Alpe.

Wanneer jok jy?

Wanneer die waarheid pyn kan veroorsaak.

Wat in jou voorkoms hou jy die minste?

My postuur.

Watter talent sou jy die graagste wou hê?

'n Musiektalent - ek sou 'n instrument wou speel.

As daar een ding is wat jy van jouself sal verander, wat sou dit wees?

Ek wens ek het meer boeke gelees.

Wat is jou kosbaarste besitting?

'n Pen en 'n stuk papier.

Van watter kwaliteit hou jy die meeste in 'n vrou?

Goedhartigheid

* Lees die volle onderhoud met George Clooney op www.vanityfair.com

Vanity Fair February 2012